Our Pride  Ons Trots


MERIETE-AANDE 2019 ACCOLADES 


On the cover of our final Valie News of 2019 are the photos of some of the learners that received awards of honour at our annual accolades.


The recipient of the Transvalia School AWARD OF HONOUR 2019 is Marinda Tigar.


Asante Nkalanga in Gr 7 is the recipient of the VALIE LEARNER OF THE YEAR 2019. He also received an award for Exceptional leadership as Head boy in the primary school. 


Klaradyn Kemp  in graad 3 is die GSF-Sterleerder, 2018. 
Baie geluk!

 

Die ontvanger van die JUNIOR VALOREM WISSELTROFEE is 
Erwin Hewitt. 

The recipient of the MOST VERSATILE LEARNER OF THE YEAR 2019 Trophy is  Moloko Raphasha. She also received an award for Exceptional leadership as Head girl in the primary school.

The recipient of the junior DUX AWARD for grade 7 is Leratho Sithole. She was also one of the junior leaders in the primary school.

Baie geluk aan Claudia Singery wat die eerste leerder is om DIE TRANSVALIA KRISTALTOEKENNING te ontvang. Jou harde werk en buitengewone deursettingsvermoë word erken. 

Die ontvanger van die SENIOR VALOREM WISSELTROFEE is 
Jaime Robberts. Baie geluk.

 

SLK / SRC 2020


Baie geluk aan JP Barnard, Zandro de Lange, Jared O’Neale, Thapelo Tlhola, Ishaan van Aswegen en Chantelle van Schalkwyk wat tydens die Merietefunksie as SLK-lede vir 2020 ingehuldig is. 

Besondere gelukwensing aan Jared O'Neale wat as voorsitter en JP Barnard wat as ondervoorsitter van die SLK aangewys is.


 

2019 GRONDSLAGFASE-TOPPRESTEERDERS
Graad 1 - Francois Joubert
Graad 2 - Henrico Botha
Graad 3 - Klaradyn Kemp




BEST SCHOLASTIC PERFORMANCE Gr 4-7
Congratulations on an exceptional achievement!
Gr. 4 - Brandon van Vuuren 75.6%
Gr. 5 - Jessica Bothma 68.6%
Gr. 6 - Ruben Boshoff 67.6%
Gr. 7 - Lerato Sithole 75.1%

BEST SCHOLASTIC PERFORMANCE Gr 8-11
Gr 8 - Xiluvelo Khumalo 80%
Gr 9 - Maggie Langley 66%
Gr 10 - Shanian Soule 77%.
Gr 11 - JP Barnard 72%
Gr 11 - Cindy David 74.57%

Baie geluk aan al hierdie leerders met hul uitsonderlike prestasie! 

GR 12 TOP SUBJECT PERFORMANCES/ BESTE VAKPRESTASIES
Cindy David in Afrikaans Huistaal – 69.74%
Foad Alhelo in Afrikaans Eerste Addisionele Taal – 69.64%
Foad Alhelo in English Home Language – 63.43%
Cindy David in English First Additional Language – 60.21%
Cindy David in Wiskundige  Geletterdheid  - 80.84%
Cindy David in Lewensoriëntering – 84.68% 
Foad Alhelo in Computer Applications Technology – 70.07%
Cindy David in Toerisme – 74.71% 
Cindy David in Besigheidstudies – 83.97%. Sy ontvang ook die LICHE SMIT TROFEE vir Besigheidstudies.
Foad Alhelo in Hospitality Studies – 64.36% 

Slegs leerders wat bo 60% vir ‘n vak behaal word vir die toekennings hierbo in ag geneem. 

Baie geluk. Julle maak ons trots! 

 

Thapelo Tlhola receives the PROSPERITA PRESTIGE AWARD for his continued commitment and participation in Prosperita. 

Congratulations Thapelo! Your attitude testify to your worthiness in receiving this special award. 



Cindy David is aangewys as die senior DUX LEERDER van 2019.

Cindy ontvang die Transvalia-Skool ERKENTLIKHEIDS-TOEKENNING 2019.


JUNIOR VICTRIX LUDORUM
Klaradyn Kemp neem deel aan die Interhuis byeenkoms en presteer in 80m, 100m, verspring en hoogspring. Sy word verkies tot die Interskolespan, waar sy weereens uitstekend presteer in die bogenoemde items. Hierna word sy verkies tot die Prestige-span en blink uit in 80m, hoogspring en verspring. Sy verdien tydens hierdie atletiekseisoen 3050 ABSA-punte en verower 1 x goue medalje, 2 silwer- asook 2 brons medaljes. Baie geluk Klaradyn!



JUNIOR VICTOR LUDORUM
Iagó Do Nascimento competed in the Inter House meeting and took part in 100m, long jump, high jump and shotput. He was chosen for the Inter Schools team, where he participated in 100m, high jump, long jump and shot put. He was then selected for the Prestige Athletics team for all 4 of the above-mentioned items. He received 4440 ABSA points during this athletics season, with 3 gold and 2 silver medals as well as 1 bronze medal.  
Congratulations with an outstanding performance Iagó! 

JUNIOR SOCCER PLAYER OF THE YEAR:
Gugulethu Matlala

JUNIOR RUGBYSPELER VAN DIE JAAR:
Quone Kemp 

SKAAKSPELER VAN DIE JAAR:
Erwin Hewitt

MOST VERSATILE JUNIOR SPORT GIRL 2019 & NETBALL PLAYER OF THE SEASON: Leratho Sithole
Athletics participation: Interschool’s and Prestige-meetings Participated in chess, soccer and netball

MOST VERSATILE JUNIOR SPORT BOY 2019: Don Stewart
Athletics participation: Interschool’s and Prestige-meetings Participated in rugby and soccer

SENIOR VICTRIX LUDORUM:

Susan Appel neem deel aan die Interhuisbyeenkoms en presteer in Verspring, Gewigstoot, Skyfwerp en Spiesgooi.  Sy word verkies tot die Interskolespan en presteer weereens baie goed in Verspring, Gewigstoot, Skyfwerp en Spiesgooi.  Sy word daarna verkies tot die Prestige Span en presteer weereens baie goed in al 4 haar items en stel ‘n nuwe rekord op vir Spiesgooi.  Tydens die seisoen ontvang sy 2956 ABSA punte, 2 goue medaljes en 5 silwer medaljes.


SPORTDOGTER VAN DIE JAAR:

Susan Appel
Hierdie dogter neem deel aan Atletiek en presteer uitstekend in Verspring, Gewigstoot, Skyfwerp en Spiesgooi. Sy stel ook ‘n nuwe rekord op vir spiesgooi en ontvang 7 medaljes tydens die atletiekseisoen.

Sy presteer nie net op die atletiekbaan nie maar ook op die Netbalbaan. Volgens haar afrigter is sy ‘n uitstekende netbalspeelster!

 


SENIOR VICTOR LUDORUM:

Jared Kleynhans participated in the Inter House Athletics Meeting and had outstanding performances in Shotput, Discus and Javelin. He is also chosen to be part of the Inter School Team where he participates in Discus, Shotput and Javelin. He also set a new record in Discus during this meeting.  He then becomes part of the Prestige Athletics team and performs again in Discus, Shotput and Javelin and for the second time he set a new record for Discus.  He receives 2767 ABSA points with 4 gold medals and 1 bronze medal during the Athletics season.

SENIOR NETBALL PLAYER OF THE YEAR:
Nkechi Iroaku

SENIOR RUGBYSPELER VAN DIE JAAR:
Jared O'Neale het vanjaar vir die 1ste span rugby gespeel en word verkies tot kaptein van hierdie span. Hy word gekies vir die Sevens Skolespan en word ook verkies as kaptein van hierdie span. Hy speel ook sevens vir All Stars en was gekies om Julie deel te neem aan ‘n sevens toernooi in Amerika. 

SENIOR SOCCER PLAYER OF THE YEAR:Homolemo Masilela

 

BUITESPORT
Leerders wat Provinsiale of Nasionale vlak behaal het in buitesport:
Sevens Rugby:  Jared O'Neale
Landloop:  Jordan van der westhuizen. Hiermee ontvang Jordan ook ‘n geskenkbewys van TOIBO om vir hom tekkies te gaan koop by Run-Away-Sports
Karate: Pieter Britz, Danél Theron
Fietsry: Darnell Breed
Drama: Liaan Fourie